Ike Jones

Ike Jones
Geboortenaam Isaac Lolette Jones
Geboorte (1929-12-23)23 Desember 1929
Sterfte 5 Oktober 2014 (op 84)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur, vervaardiger, en assistentregisseur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Ike Jones (23 Desember 1929 – 5 Oktober 2014) was 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en assistentregisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Teenage Zombies (1959), Wild Seed (1965), en A Man Called Adam (1966), en in die televisiereeks Jungle Jim (1955).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy